LettersOpinion

Toerende kat maak hom tuis

Is dit jou verlore katjie?

HIERDIE pragtige mannetjies kat, so ongeveer een jaar oud, het so ‘n paar maande gelede by ons aangekom.

Die kat is baie liefdevol en met oulike maniere. Ek is so bekommerd dat iemand dalk na hom soek, want die katjie glo ek het groot geword in ‘n baie liefdevolle omgewing en dat hy baie bederf was.

Ek sal die katjie hou as niemand hom opeis nie, maar wil net gerus wees in die wete dat ek probeer het om die regmatige eienaars op te spoor.

Hy het so ‘n bruin streep regoor die kleur van sy linker oog.

ALET VAN DER MERWE

Nyalapark, Empangeni

Support local journalism

Add Zululand Observer as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

 
Back to top button
X

 .

CLICK HERE TO ENTER