LettersOpinion

Richardsbaai word ‘n misdaad mekka

DIE Maandagoggend begin nie goed nie, beslis nie nadat Oom Apie van der Walt Saterdagaand in sy huis deur die traliedeur in die maag geskiet is nie. Hy is by die hospitaal dood verklaar. Dit is nou die hoeveelste aanval en moord op blankes. Ons wil ‘n groot getal petisielyste opstel en aan die Stasiebevelvoerder …

DIE Maandagoggend begin nie goed nie, beslis nie nadat Oom Apie van der Walt Saterdagaand in sy huis deur die traliedeur in die maag geskiet is nie.

Hy is by die hospitaal dood verklaar. Dit is nou die hoeveelste aanval en moord op blankes.

Ons wil ‘n groot getal petisielyste opstel en aan die Stasiebevelvoerder van die SAPD gaan oorhandig, en hy moet teken vir ontvangs.

Richardsbaai is vining besig om die nuwe misdaad mekka van KZN te word. So kan dit nie langer aangaan nie.

DANIE HEENOP

One Comment

  1. The current crime wave in Richards Bay is sad and very worrying.
    The Zululand Observer is a depressing read and one wonders if the SAP will be able to fight back.

 
Back to top button
X

 .

CLICK HERE TO ENTER