Bok van Blerk is gebore Louis Andreas Pepler in78, en het in Pretoria grootgeword.
Ná skool op Hoërskool Die Wilgers het hy vir nege maande in Rotterdam, Nederland rugby gespeel en daarna Boukunde en Konstrukiesbestuur studeer.
Hy was toe vir sewe jaar in die boubedryf .
En toe kom De la Rey en Bok van Blerk word oornag een van SA se gewildste kunstenaars.
Bok het in 2007 drie Tempo-toekennings, vyf Vonk-toekennings en die MK Musiekvideo van die Jaar-prys gewen.
Hy tree Saterdag 3 Mei by die DolosFees op.
Vir meer inligting oor Zululand se eie musiek fees, skakel Elize Boshoff by 083 635 5358 of besoek die fees se webwerf; www.dolosfees.com
