Die Wyn en Sjampanje tent het groot aftrek gekry by feesgangers soos Cindy Lyn Strydom, Babsie Smit, Juanita Strydom en (agter) Elmarie van der Walt, Geraldine Strydom en Elmien du Plooy wat hul glasies geklink het op die feestigheid
Jonk en oud het die skouspel geniet
Ray Dylan laat die biesies bewe
Dance Inc se dansers het die verhoog aan die kook gehou tydens die naweek se Dolosfees
Dis nou wat mens noem vervoering – June Swanepoel
Natuurlik moes die aksie op selfone vasgevang word
‘Dis ‘lekka’ by die Dolosfees
City of uMhlathuze Mayor Mdu Mhlongo, accompanied by Cllr Mamie Lourens, lent support to the Dolosfees on Saturday night.
‘n Groot oomblik vir Rina Schoeman (middel) wat ‘n foto geleentheid gekry het saam met country legendes Tommy Dell and Sally Vaughn
Daar was geen tekort aan ondersteuners nie
Die Wyn en Sjampanje tent het groot aftrek gekry by feesgangers soos Cindy Lyn Strydom, Babsie Smit, Juanita Strydom en (agter) Elmarie van der Walt, Geraldine Strydom en Elmien du Plooy wat hul glasies geklink het op die feestigheid
Daniel Hoffman sing ‘Soen my op my boepie’ terwyl die skares tou vir pannekoek, vetkoek en lekkergoed
Plaaslike kunstenares Elmarie van der Walt skilder al die afgelope vyf jaar in waterverf en olie en het onder aanmoediging vir die eerste keer haar werk formeel uitgestal
Dansdoedies Simoné du Plessis, Jeanetta McGeer, Natasha Binneman, Abbygail Loretz, Danica Nel en Tyler Moolman van Dance Inc het stof opgeskop op die Klipdrifverhoog waar hulle feesgangers deur die loop van die naweek vermaak het
Fotograwe is tans hoog in aanvraag om herinneringe vas te lê en Vivian Raubenheimer het sy keurspel uitgestal
Die ouens wat die appels swaai Robbert en Carel Quinn het saam met hul vegtersvriende Christopher Allers en Craig Bolt van Hybrid MMA gekuier
Sally Theart en Paige Pieterse van Coelanie het pragtige handgemaakte houtkuns uitgestal wat vir geen Kaapse kunsmark terugstaan nie